Balke
Outomatiese balke in MuseScore
Balke word outomaties gestel, maar die instellings kan ook oorskryf word. Trek 'n balk simbool vanaf die balk pallet na 'n noot om sodoende die balke optrede te verander.
U kan ook eerste die noot kies en daarna dubbel kliek op die toepaslike simbool in die balk pallet.
Sien ook
- [[nodetitle:Kruis staf balking]]