Handboek 2 - Afrikaans

Hierdie vertaling is verouderd, sien die Engelse weergawe as verwysing: Handbook for MuseScore 2

Hierdie handboek is vir MuseScore weergawe 2.0 en hoër. Dit word in stand gehou en vertaal deur die MuseScore-gemeenskap. Vind uit hoe jy kan help.

Kom aan die gang

Hierdie hoofstuk help jou om MuseScore te installeer en vir die eerste keer te laat loop. Die hoofstuk sal jou ook wys hoe om 'n nuwe partituur te skep.

Grondbeginsels

Die vorige →"Kom aan die gang"-hoofstuk lei jou deur die installasie en proses om 'n nuwe partituur te skep. Die "Grondbeginsels"-hoofstuk gee 'n oorsig oor MuseScore en beskryf die algemene maniere om met die partituur te werk.

Notasie

In die vorige →"Grondbeginsels"-hoofstuk leer jy hoe om note toe te voer en om met die palette te werk. Die "Notasie"-hoofstuk beskryf die verskillende soorte notasie-elemente, asook meer gevorderde musieknotasie, in meer besonderhede.

Sien ook →Gevorderde onderwerpe.

Klank en terugspel

MuseScore het ingeboude klank- en terugspelvermoëns. Hierdie hoofstuk dek die terugspelkontroles en maniere om die instrumentklanke uit te brei.

Text

Many score elements in MuseScore are based on text, either alone (e.g., staff text, dynamics, tempo, fingering, lyrics, etc.) or in combination with lines (e.g., voltas, octave lines, guitar barre lines, etc.).

This chapter covers some of the different classes of text MuseScore supports, and formatting options.

Other types of text are covered in other chapters:

Formatting

Advanced topics

New features in MuseScore 2

For an overview about the new features, see What's New in MuseScore 2, Release notes for MuseScore 2.0, Release notes for MuseScore 2.0.1, Release notes for MuseScore 2.0.2, MuseScore 2.0.2 is released, Release notes for MuseScore 2.0.3, MuseScore 2.0.3 is released, Release notes for MuseScore 2.1, MuseScore 2.1 is released and Changes for MuseScore 2.0.
Documentation of new features are available in the chapter they belong to logically (except the one that is referring to upgrading from 1.x), but for users coming from 1.x here's a collection of links to be able to see at a glance what can be done now...

Support

This chapter describes how to find help using MuseScore: the best places to look, the best way to ask a question on the forums, and tips for reporting a bug.

Appendix